
Welkom By | Welcome To
Laerskool Ellisras
Welkom by Laerskool Ellisras
Laerskool Ellisras is ‘n skool waar ons deur waardes aangedryf word. Waar ons ken van kaalvoet loop en die geluid van Maroelas op die dak vir ons niks vreemds is nie. Laerskool Ellisras is die plek waar ons toesien dat elke kind ‘n goeie balans handhaaf tussen akademie, sport en kultuur. Hier groei ons kinders, ontwikkel ons kinders, LEEF ons kinders. Hier behaal ons deur stille arbeid die hoogste hoogtes.
Welcome to Laerskool Ellisras
Laerskool Ellisras, a school driven by values. Where children can walk barefoot, and where the sound of the falling Marula’s are in our roots. At Laerskool Ellisras we ensure that each child maintains a healthy balance between academics,sport and culture. Where children have space to grow, to develop and to really LIVE. On these grounds our learners use silent endevor to achieve great heights.
Leerders / Students
Personeel / Staff Members
Sportsoorte / Types of Sport

“Leaders are made, they are not born. They are made by hard effort, which is the price which all of us must pay to achieve any goal that is worth while.”
– Vince Lombardi
Ons Kapteine / Our Captains

Mr G Grobler
Hoof/Principal

Mr C Lee
Adjunk Hoof / Deputy Principal |Sport Hoof / Sport Principal

Mrs M Kritzinger
Akademiese Hoof / Academic Principal

Mrs R Grobler
Kultuur Hoof / Culture Principal
Ons Hoofleiers | Our Head Boy & Girl

Hoofseun
AJ Potgieter

Hoofdogter
Jannica Swart


Geskiedenis van ons Skool
Grootfontein Skool, later Waterkloof Sentrale Skool en nou, Laerskool Ellisras vier in 2020 sy 95ste bestaansjaar met ‘n geskiedenis propvol interessanthede.
Die eerste skooltjie op die plaas Grootfontein is op 7 Oktober 1925 geopen deur die prinsipaal, mnr JP van der Walt en daar was slegs 16 leerlinge. Die eerste klaskamer was die ou waenhuis van mnr MP van Staden en die meublement het bestaan uit 6 langbanke, wat sitplek verskaf het aan 30 leerders, een onderwyserstafel en ‘n stoel, boekkas en twee swartborde (wat weekliks met swart teer geverf moes word).
Op 11 November 1926 word die nuwe Skool in gebruik geneem en ‘n hele paar maande later, op 27 Maart 1928 word ‘n tweede onderwyser aangestel.
Sedertdien het daar heelwat water deur die Mogolrivier gevloei en, ten spyte van geboue wat al af gebrand en herbou is en vloede wat selfs onderwysers se senuwees van staal klaar gehad het, groei Laerskool Ellisras daagliks van krag tot krag.
Om ‘n Rassie te wees, beteken meer as om net nog ‘n nommer te wees – dit maak jou deel van byna ‘n eeu se trotse geskiedenis.
Deel van ‘n besondere erfenis waarop daar nog baie lank voortgebou sal word – deur “Stille Arbeid”.
Code of Conduct
- We confess the trinity of God, our Father,Provider of all our ways.
- We believe in Christ, our Savior and in the works of the Holy Spirit.
- We stand steadfast in the Preservation of our language,culture and traditions.
- We acknowledge the right of others to their own identity.
- We respect our parents, our teachers, and our friends.We want to live and work for our country and our nation.
- We strive to fulfill our duty on academical areas.
- We strive to be loyal towards our school.
- We strive to be courteous and friendly towards everybody.

Vision / Visie
Mission / Missie




Events / Gebeure






Thank You / Dankie
Sponsors / Borge

